Skoonlief en die Ondier

Tydsduur: 47m 26s
Ouderdomsbeperking: Geen
Skoonlief, ‘n pragtige jong dame, word gevange gehou deur die Ondier. Aanvanklik het vrees haar oorweldig, maar mettertyd versag haar oë en hart teenoor die Ondier tot in so ’n mate dat selfs liefde en ‘n nuwe toekoms op die horison wink.

Skoonlief, ‘n pragtige jong dame, word gevange gehou deur die Ondier.
Aanvanklik het vrees haar oorweldig, maar mettertyd versag haar oë en hart teenoor die Ondier tot in so ’n mate dat selfs liefde en ‘n nuwe toekoms op die horison wink.