Sneeuwitjie

Tydsduur: 25m 4s
Ouderdomsbeperking: Geen
Sneeuwitjie se stiefma is ‘n bose vrou wat jaloers is op Sneeuwitjie se skoonheid. Sy beveel een van die knegte om Sneeuwitjie te vermoor, maar hy kan dit nie oor sy hart kry om haar te vermoor nie en sê vir Sneeuwitjie sy moet vlug. Otto en Krokkie ...

Sneeuwitjie se stiefma is ‘n bose vrou wat jaloers is op Sneeuwitjie se skoonheid. Sy beveel een van die knegte om Sneeuwitjie te vermoor, maar hy kan dit nie oor sy hart kry om haar te vermoor nie en sê vir Sneeuwitjie sy moet vlug. Otto en Krokkie gaan saam met Sneeuwitjie sodat sy nie alleen in die woud is nie. Hulle ontmoet die sewe dwergies en saam beskerm hulle Sneeuwitjie teen haar bose stiefma.