Sononder
Vrygestel: 1971
Tydsduur: 1h 25m
Ouderdomsbeperking: Geen
Wena, ’n skatryk weduwee, besluit om al haar ou vriende op te soek. Tydens haar reis na haar verlede raak sy die lewens aan van al haar vriende en besef sy opnuut hoe verganklik die mens is.
“Eenling is die mens gebore,
in die diepte van sy siel
sk...
Sononder
Wena, ’n skatryk weduwee, besluit om al haar ou vriende op te soek. Tydens haar reis na haar verlede raak sy die lewens aan van al haar vriende en besef sy opnuut hoe verganklik die mens is.
“Eenling is die mens gebore,
in die diepte van sy siel
skuil ’n plek waar, mens-verlore,
hy in eensaamheid moet kniel.”
I.D. du Plessis
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.
Regisseur
Akteurs
WN
Wena Naudé
TB
Tine Balder
MW
Marius Weyers
SJ
Schalk Jacobsz
DL
Don Leonard
MF
Mariëtte Ferreira
DM
David van der Merwe
CT
Carel Trichardt
FD
Frantz Dobrowsky
MG
Marjorie Gordon
PG
Pieter Geldenhuys
BG
Beryl Gresak
FT
Franni du Toit
PW
Petru Wessels
DW
Dawid van der Walt
PT
Petro-Nelise Trichardt
EB
Enone van den Bergh
LB
Laurika Behrens
FL
Fritz van Lingen
CH
Christine Hudson
DH
Dixie Hlinkovic
SU
Shalimar Undi
DM
Dennis Maraba
TZ
Tembu Zikale
TK
Tandi Kubeka
BM
Bingo Mbonjeni