Staal Burger
Vrygestel: 1969
Tydsduur: 1h 25m
Ouderdomsbeperking: Geen
Staal Burger is ’n swierbol met ’n swakheid vir mooi meisies. Met sy vinnige motor, akkurate vuiswerk en sy getroue handlangers, Willem en Dada, is hy meedoënloos op die spoor van boewe.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie v...
Staal Burger
Staal Burger is ’n swierbol met ’n swakheid vir mooi meisies. Met sy vinnige motor, akkurate vuiswerk en sy getroue handlangers, Willem en Dada, is hy meedoënloos op die spoor van boewe.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.
Regisseur
Akteurs
DR
Daan Retief
SB
Sarel Breed
MH
Mike Heine
LS
Lorentz Schultz
MB
Miems de Bruyn
TT
Tromp Terre’Blanche
WS
Willie Steyn
JB
Jan Briel
PM
P.W. Marais
WM
Whitey Meyer
JN
June Neethling
MB
Mary-Anne Berold
DD
Dalene Daneel
TL
Tiny de Lange
HW
Heleen Wessels
AL
Ankia Lotter
AL
Alewyn Lee
EE
Essie Esterhuyzen
EE
Eugene Erasmus
JT
Josh du Toit
BR
Bob Riley
HH
H.P. Hamman
NS
Nic Swanepoel
FR
Fanus Rautenbach
JP
Johan du Plooy