Stadsliggies
Vrygestel: 1931
Tydsduur: 1h 26m
Ouderdomsbeperking: Geen
Charlie Chaplin, met sy herkenbare snor, laat die maagspiere werk in hierdie komiese stilfilm.
Charlie bevind homself op ’n rampspoedige avontuur toe sy oë op ’n blinde blommeverkoper val en hy paaie kruis met ’n miljoenêr wat te diep in die bottel ...
Stadsliggies
Charlie Chaplin, met sy herkenbare snor, laat die maagspiere werk in hierdie komiese stilfilm.
Charlie bevind homself op ’n rampspoedige avontuur toe sy oë op ’n blinde blommeverkoper val en hy paaie kruis met ’n miljoenêr wat te diep in die bottel kyk.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.
Regisseur
Draaiboek
Vervaardiger
Akteurs
CC
Charlie Chaplin
VC
Virginia Cherrill
FL
Florence Lee
HM
Harry Myers
AG
Al Ernest Garcia
HM
Hank Mann
JA
Johnny Aber
JA
Jack Alexander
TA
T.S. Alexander
VA
Victor Alexander
AA
Albert Austin
HA
Harry Ayers
EB
Eddie Baker
HB
Henry Bergman
EB
Edward Biby
BB
Betty Blair
BB
Buster Brodie
JC
Jeanne Carpenter