Taavi

Vrygestel: 2018
Tydsduur: 3m 55s
Ouderdomsbeperking: Geen
‘n Apie steel ’n robyn reg voor Taavi se neus weg. Die twee jaag mekaar deur die hele woud, maar beide struikel en val. ’n Voël kom verbygevlieg, tel die robyn op en vlieg weg. Taavi en die apie werk saam om die voël in die hande te kry sodat hulle d...

‘n Apie steel ’n robyn reg voor Taavi se neus weg. Die twee jaag mekaar deur die hele woud, maar beide struikel en val. ’n Voël kom verbygevlieg, tel die robyn op en vlieg weg. Taavi en die apie werk saam om die voël in die hande te kry sodat hulle die robyn kan terugkry.

Taavi is ’n studentefilm deur The Animation School.