Terugkeer van 'n Soldaat

Tydsduur: 28m 17s
Ouderdomsbeperking: Geen
Dit is die jaar 1948. Tyd het vir Elma gaan stilstaan ná haar seun, Carolus, in 1945 gesneuwel het tydens die oorlog. Elma glo dat Carolus gaan terugkeer huis toe, daarom wag sy hom elke Woensdag in op die stasie. Carolus wil hê dat sy ma moet vrede ...

Dit is die jaar 1948. Tyd het vir Elma gaan stilstaan ná haar seun, Carolus, in 1945 gesneuwel het tydens die oorlog. Elma glo dat Carolus gaan terugkeer huis toe, daarom wag sy hom elke Woensdag in op die stasie. Carolus wil hê dat sy ma moet vrede maak daarmee dat hy dood is sodat sy en ook hy kan aanbeweeg. Carolus voel dat sy ma hom soos ‘n dier in ‘n hok aanhou.