The Boy and The Robin

Vrygestel: 2020
Tydsduur: 4m 34s
Ouderdomsbeperking: 13
‘n Brawe seuntjie vat die skurke in die weswaartse uitbreiding van Amerika aan, maar wanneer die lyne tussen realiteit en fiksie vervaag, betaal ‘n Janfrederik die prys daarvoor. The Boy and The Robin is ‘n studentefilm deur The Animation School.

‘n Brawe seuntjie vat die skurke in die weswaartse uitbreiding van Amerika aan, maar wanneer die lyne tussen realiteit en fiksie vervaag, betaal ‘n Janfrederik die prys daarvoor.

The Boy and The Robin is ‘n studentefilm deur The Animation School.