The Elephant

Vrygestel: 2020
Tydsduur: 3m 44s
Ouderdomsbeperking: Geen
Zuri reis saam met haar familie deur die vlaktes van Afrika, op soek na water. Die familie se moed en hoop word vernietig toe hul oë op ‘n dorre oasis val, en die harde realiteit van die Afrika-bos hulle onkant vang. The Elephant is ‘n studentefilm ...

Zuri reis saam met haar familie deur die vlaktes van Afrika, op soek na water.
Die familie se moed en hoop word vernietig toe hul oë op ‘n dorre oasis val, en die harde realiteit van die Afrika-bos hulle onkant vang.

The Elephant is ‘n studentefilm deur The Animation School.