The Uncounted
Vrygestel: 2017
Tydsduur: 23m 6s
Ouderdomsbeperking: 13
“The Uncounted” is ‘n informatiewe dokumentêr wat handel oor die skokkende tonele wat tydens die Anglo-Boereoorlog in die konsentrasiekampe afgespeel het. Hierdie konsentrasiekampe het tot stand gekom weens die verskroeideaardebeleid.
Ons bring nou ...

Ons bring nou ook vir jou Engelse films wat met ‘n Afrikaanse aanslag deur trots Afrikaanse mense vervaardig is.
Regisseur
Vervaardigers
A(
André Frauenstein (Snr)
SF
Samuel Frauenstein
VD
Vervaardig deur:
PF
Phoenix Films
VP
Valhalla Productions
OM
Onderhoude gevoer met:
AH
Anthony Hocking
TV
Trudie Venter
BS
Blackie de Swardt
DS
Dané Swanepoel
NM
Nico Moolman
PP
Prof. Fransjohan Pretorius
ER
Ernst Roets
DL
Ds. Petrus Loots
PR
Prof. AWG Raath