Tolla Is Tops
Vrygestel: 1990
Tydsduur: 1h 28m
Ouderdomsbeperking: Geen
Tolla Is Tops is ‘n steelkamerakomedie waarin die grapjas, Tolla van der Merwe, niksvermoedende mense met sy wolhaarstories probeer uitvang.
Die rolprent bied ‘n amusante blik op die mense van Suid-Afrika met n verkwikkende dosis kragtige komedie –...
Tolla Is Tops
Tolla Is Tops is ‘n steelkamerakomedie waarin die grapjas, Tolla van der Merwe, niksvermoedende mense met sy wolhaarstories probeer uitvang.
Die rolprent bied ‘n amusante blik op die mense van Suid-Afrika met n verkwikkende dosis kragtige komedie – ‘n waarlik onvergeetlike klassieke Suid-Afrikaanse rolprent.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.