Tom, Dirk en Herrie

Vrygestel: 1962
Tydsduur: 1h 15m
Ouderdomsbeperking: Geen
Tom kom te wete dat sy pa ‘n fortuin agtergelaat het in sy boedel, en dat die seun wat die slegste af is teen hul volgende verjaardag die geld sal erf. Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfd...

Tom kom te wete dat sy pa ‘n fortuin agtergelaat het in sy boedel, en dat die seun wat die slegste af is teen hul volgende verjaardag die geld sal erf.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.