Trompie: Die Rolprent

Vrygestel: 1975
Tydsduur: 1h 24m
Ouderdomsbeperking: Geen
Trompie handel oor Trompie Toerien en die Boksombende, waarvan die bendelede Blikkies, die slimkop Dawie en die sterk Rooie is, woon in die dorpie Kwaggaberg. Hulle vergader middae ná skool by die Fort waar hulle slim en ondeunde planne bedink en uit...

Trompie handel oor Trompie Toerien en die Boksombende, waarvan die bendelede Blikkies, die slimkop Dawie en die sterk Rooie is, woon in die dorpie Kwaggaberg. Hulle vergader middae ná skool by die Fort waar hulle slim en ondeunde planne bedink en uitvoer.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.