Trouvoete

Vrygestel: 2015
Tydsduur: 1h 39m
Ouderdomsbeperking: Geen
Dokter Louis van Est het ’n brein vol kennis oor die menslike liggaam, maar hoe die hart en liefde werk is vir hom redelik onbekend. Louis se tydverdryf ná ’n besige dag by die werk is om die internet te deursoek en so met sy soeke na interessanthede...