Undone

Vrygestel: 2019
Tydsduur: 3m 53s
Ouderdomsbeperking: Geen
Ons dra goeie herinneringe saam met ons en ons koester die mooi oomblikke in ons lewens, maar wanneer ons herinneringe deur ons vingers glip as gevolg van elemente buite ons beheer, ontrafel ons en raak ons verlore in die onbekende hede. *Undone he...

Ons dra goeie herinneringe saam met ons en ons koester die mooi oomblikke in ons lewens, maar wanneer ons herinneringe deur ons vingers glip as gevolg van elemente buite ons beheer, ontrafel ons en raak ons verlore in die onbekende hede.

*Undone het in 2019 by die New York Festival ‘n goue medalje verower in die beste studentefilm kategorie.

Undone is ‘n studentefilm deur The Animation School.