Veratrum

Vrygestel: 2017
Tydsduur: 27m 43s
Ouderdomsbeperking: 16
Hannes se vensterbank in sy kombuis verklap ‘n donker geheim. Sy obsessie met blomme word nie net in die tuin beoefen nie, maar ook in die kamers van sy huis. ‘n Orgidee en ‘n sonneblom helder die vensterbank op en volgende op Hannes lys is ‘n roos. ...

Hannes se vensterbank in sy kombuis verklap ‘n donker geheim. Sy obsessie met blomme word nie net in die tuin beoefen nie, maar ook in die kamers van sy huis. ‘n Orgidee en ‘n sonneblom helder die vensterbank op en volgende op Hannes lys is ‘n roos. Twee meisies is reeds vermis en die derde se ouers het twee weke van tevore opgehou soek na haar.

Hannes neem notisie van die lelie ook ... wat is hierdie blomme se lot?