Vertrou Niemand
Vrygestel: 2021
Tydsduur: 1h 26m
Ouderdomsbeperking: 13
Wanneer leuens, beloftes, geld beloftes, leë beloftes, morele verval, jaloesie en ‘n liefdesdriehoek lei tot die moord op 2 aktrises is daar 13 potensiële verdagtes.
Afgetrede Kaptein van Niekerk word genader om te help om die moorde op te los, maar...
Vertrou Niemand
Wanneer leuens, beloftes, geld beloftes, leë beloftes, morele verval, jaloesie en ‘n liefdesdriehoek lei tot die moord op 2 aktrises is daar 13 potensiële verdagtes.
Afgetrede Kaptein van Niekerk word genader om te help om die moorde op te los, maar hoe nader Kaptein van Niekerk dink hy aan antwoorde kom, hoe meer moorde word gepleeg. Vyf moorde later ... is hierdie moorde die werk van ‘n reeksmoordenaar, of is dit moordenaars?
Vertrou Niemand is die eerste vollengte Afrikaanse film wat tydens Vlak 5 in die grendeltydperk vervaardig is. Die akteurs het van hul eie toerusting gebruik gemaak om tonele te verfilm. Hierdie film is ‘n eerste van sy soort.
Regisseur
Vervaardiger
Akteurs
PN
Pierre van Niekerk
SE
Sias Esterhuizen
AS
Anne Smit
MG
Marie-Louise Gouws
JM
Jakes Myburgh
DB
Dylon Bothma
NC
Ninya Claassen
SS
Sarel Swanepoel
FP
Floris Pretorius
DV
Dillen Verwey
AM
Arend Moll
MR
Marianna van Rooyen
AR
Armand Rossouw
EF
Erwin Farago
EM
Edwin Mathews
VL
Venelee Labuschagne
RD
Ruben Diedericks
RT
Rentia Tukker
AV
Anzel Viljoen
PJ
Philip G Jacobs
MM
Mirinda Melville
ER
Elize van Rensburg
XN
Xander van Niekerk
JG
Josine Grensemann
JB
Jacolien van den Berg
VO
Vanessa van Onselen