Vinkel en Koljander
Vrygestel: 1974
Tydsduur: 1h 24m
Ouderdomsbeperking: Geen
Die Kingsley broers, Ben en Nick, het uiteenlopende persoonlikhede. Die een is ‘n prokureur en die ander swot nog aan sy regsgraad, maar die verhoog roep sy naam. Die tweelingbroers laat nie toe dat afstand in hul pad staan om onbeplande misverstande...
Vinkel en Koljander
Die Kingsley broers, Ben en Nick, het uiteenlopende persoonlikhede. Die een is ‘n prokureur en die ander swot nog aan sy regsgraad, maar die verhoog roep sy naam. Die tweelingbroers laat nie toe dat afstand in hul pad staan om onbeplande misverstande te veroorsaak waar ook al hul hulself bevind nie, maar wanneer hierdie Vinkel en Koljander bymekaar kom breek alle chaos los.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.
Regisseur
Draaiboek
Vervaardiger
Akteurs
RD
Robert Davies
SL
Sigrid Landgrebe
LH
Leonie Hofmeyr
BM
Bruce Millar
JC
Jud Cornell
PS
Paul Slabolepszy
SH
Shelagh Holliday
DO
David Oxley
DL
Des Lindberg
DL
Dawn Lindberg
AG
Alan Garrity
FF
Fiona Fraser
BB
Bill Brewer
BF
Bess Finney
PG
Pieter Geldenhuys
MD
Moira Downie
HO
Hal Orlandini
LR
Leslie Richfield
TC
Tobias Cronje
SG
Sue Gottlieb
GG
Gillian Garlick
CM
Cisca Marais
BM
Betty Mtombeni
JH
John Hayter
BF
Bill Flynn
RH
Rene Haberfield
LB
Lois Butlin
LD
Liz Dick