Vreesloos
Vrygestel: 2018
Tydsduur: 11m 36s
Ouderdomsbeperking: Geen
Vreesloos is ‘n eksperimentele studente-film gegrond op feminisme. Die kortfilm beeld uit dat ‘n verhaal van weerloosheid na vreesloosheid verander kan word deur om net ‘n mens se perspektief te verander en die storie te herskryf.