Wat Maak Oom Kalie Daar

Vrygestel: 1975
Tydsduur: 1h 16m
Ouderdomsbeperking: Geen
Don Leonard vertolk die hoofrol in hierdie komedie. Verwarring met 'n kombinasie van karakters en situasies: 'n opgeblase burgemeester, 'n groep hippies wat op 'n plaas beland en die verwarde speurders verder deurmekaar maak, en oom Kalie wat terrori...

Don Leonard vertolk die hoofrol in hierdie komedie. Verwarring met 'n kombinasie van karakters en situasies: 'n opgeblase burgemeester, 'n groep hippies wat op 'n plaas beland en die verwarde speurders verder deurmekaar maak, en oom Kalie wat terroriste met wippe vang terwyl hy 'n gorilla aanhou om sy geheim te bewaar

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.