Wing It
Vrygestel: 2012
Tydsduur: 7m 59s
Ouderdomsbeperking: Geen
Sherman is vasbeslote om te vlieg, maar nog geen van sy pogings was suksesvol nie.
Met die hulp van ruimtewesens wat bekwaam is in alle vorms van vervoer mag Sherman dalk net sy droom verwesenlik.
Wing It is ‘n studentefilm deur The Animation Scho...
Wing It
Sherman is vasbeslote om te vlieg, maar nog geen van sy pogings was suksesvol nie.
Met die hulp van ruimtewesens wat bekwaam is in alle vorms van vervoer mag Sherman dalk net sy droom verwesenlik.
Wing It is ‘n studentefilm deur The Animation School.