As die Sardientjies Loop
Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 52min 11sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Regisseur en kameraman, Peter Lamberti en sy span is op soek na die miljoene sardientjies wat al langs die kontoere van die suidelike kuslyn van Afrika swem. Peter en sy span maak gebruik van spesiale toerusting om die ongelooflike aasbal verskynsel ...
Regisseur en kameraman, Peter Lamberti en sy span is op soek na die miljoene sardientjies wat al langs die kontoere van die suidelike kuslyn van Afrika swem. Peter en sy span maak gebruik van spesiale toerusting om die ongelooflike aasbal verskynsel te verfilm. Dolfyne, haaie en witmalgasse verklap die sardientjies se ligging terwyl hul meeding in die feesmaal.
Episode Title
- 1

As die Sardientjies Loop
52m 11s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.