As Wildehonde Terug Byt
Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 50min 10sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Die interafhanklike verhoudings van ‘n trop wildehonde, van die oomblik wat ‘n werpsel gebore is, tot hul laaste dag in die Afrika bos word vasgevang. ‘n Trop wildehonde besit een van die mees gevorderde en komplekse kommunikasiestelsels in die diere...
Die interafhanklike verhoudings van ‘n trop wildehonde, van die oomblik wat ‘n werpsel gebore is, tot hul laaste dag in die Afrika bos word vasgevang. ‘n Trop wildehonde besit een van die mees gevorderde en komplekse kommunikasiestelsels in die diereryk. Aanraking en respek speel ‘n belangrike rol om die hegte bande en lojaliteit tussen troplede te verseker.
‘n Gespesialiseerde halsband-kamera gemonteer op een van die trop se tewe wys hoe ingewikkeld die wildehonde se samelewing is, die ontmoetings met roofdiere, prooi en tragedies wat help om die wildehonde se sintuie te verskerp.
Episode Title
- 1

As Wildehonde Terug Byt
50m 10s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.