Brood vir My Broer
Vrygestel: 1982
Tydsduur: 35min
Ouderdomsbeperking: Geen
Die Broodryk’s en die Fouche’s woon op aangrensende plase, maar van gul en hartlike buurmanskap is hier geen sprake nie. Die Broodryk’s dink die Fouche’s is die skuim van die aarde, en miskien met goeie rede. Hierdie twee families kan mekaar weens ‘n...
Die Broodryk’s en die Fouche’s woon op aangrensende plase, maar van gul en hartlike buurmanskap is hier geen sprake nie. Die Broodryk’s dink die Fouche’s is die skuim van die aarde, en miskien met goeie rede. Hierdie twee families kan mekaar weens ‘n goed bewaarde geheim nie verdra nie. Die Broodryk broers het ook nie ‘n besondere goeie verhouding nie, die een is duidelik pa se oogappel terwyl die ander soos een van die werkers behandel word. Die situasie bereik breekpunt met die koms van twee dames, een jonk, die ander ‘n ouer dame wat voorheen in die kontrei gewoon het.
Episode Title
- 1

Brood vir My Broer Ep01
35m 55s - 2

Brood vir My Broer Ep02
34m 45s - 3

Brood vir My Broer Ep03
37m - 4

Brood vir My Broer Ep04
35m 59s - 5

Brood vir My Broer Ep05
35m 43s - 6

Brood vir My Broer Ep06
35m 42s - 7

Brood vir My Broer Ep07
35m 53s - 8

Brood vir My Broer Ep08
35m 20s - 9

Brood vir My Broer Ep09
35m 45s - 10

Brood vir My Broer Ep10
34m 35s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.