Cheetah Bloedbroers
Vrygestel: 2017
Tydsduur: 50min 00sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Achilles, Shiva en Odin is die mees suksesvolle jagluiperd koalisie in die Linyanti vlaktes in Botswana. Hul grondgebied beslaan meer as 50 vierkante kilometer.
Achilles is van meet af aan ‘n gebore leier, nuuskierig en onafhanklik. Die 3 broers is v...
Achilles, Shiva en Odin is die mees suksesvolle jagluiperd koalisie in die Linyanti vlaktes in Botswana. Hul grondgebied beslaan meer as 50 vierkante kilometer.
Achilles is van meet af aan ‘n gebore leier, nuuskierig en onafhanklik. Die 3 broers is van geboorte af permanente makkers en wanneer Achilles nie meer deel van die trio uitmaak nie moet Odin en Shiva leer om sonder hul derde jagmaat oor die weg te kom.
Episode Title
- 1

Cheetah Bloedbroers
50m
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.