Daisy de Melker

Vrygestel: 1993
Tydsduur: 45min
Ouderdomsbeperking: Geen
Die berugte gifmoordenares, Daisy Louisa de Melker (née Hancorn-Smith), is op 1 Julie 1886 naby Grahamstad gebore. Sy is aangekla van die moord op haar twee vorige mans sowel as haar seun. Haar opspraakwekkende verhoor het in Oktober 1932 voor regter...

Die berugte gifmoordenares, Daisy Louisa de Melker (née Hancorn-Smith), is op 1 Julie 1886 naby Grahamstad gebore.
Sy is aangekla van die moord op haar twee vorige mans sowel as haar seun. Haar opspraakwekkende verhoor het in Oktober 1932 voor regter Greenberg in Johannesburg begin en het groot openbare belangstelling ontlok.
Hoewel sy nie skuldig bevind is aan die moord op haar twee mans nie, is sy wel skuldig bevind aan die moord op haar seun.
Op 30 Desember 1932 is Daisy in die Pretoria Sentraal-gevangenis gehang, sonder dat sy ooit skuld beken het of enige berou getoon het. Daisy was die tweede vrou in Suid-Afrika wat gehang is.

  • 1
    Daisy de Melker Ep01

    Daisy de Melker Ep01

    48m 24s
  • 2
    Daisy de Melker Ep02

    Daisy de Melker Ep02

    47m 35s
  • 3
    Daisy de Melker Ep03

    Daisy de Melker Ep03

    47m 4s
  • 4
    Daisy de Melker Ep04

    Daisy de Melker Ep04

    47m 55s