Die Wonderboek
Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 23min
Ouderdomsbeperking: Geen
Die Wonderboek neem vir Chris en Joy op ‘n reis terug in geskiedenis na die tyd van Adam en Eva, Josef, Moses, Noag en vele meer uitverkorenes van God. Chris en Joy leer waardevolle lewenslesse tydens hul geloofsreis wat hulle toepas in hul hedendaag...
Die Wonderboek neem vir Chris en Joy op ‘n reis terug in geskiedenis na die tyd van Adam en Eva, Josef, Moses, Noag en vele meer uitverkorenes van God. Chris en Joy leer waardevolle lewenslesse tydens hul geloofsreis wat hulle toepas in hul hedendaagse lewens.
Episode Title
- 1

Die Wonderboek Ep01 - Adam en Eva
22m 41s - 2

Die Wonderboek Ep02 - Kain en Abel
22m 39s - 3

Die Wonderboek Ep03 - Isak en Rebekka
22m 40s - 4

Die Wonderboek Ep04 - Jakob en Esau
22m 42s - 5

Die Wonderboek Ep05 - Josef en Sy Broers
22m 39s - 6

Die Wonderboek Ep06 - Moses se Staf
22m 40s - 7

Die Wonderboek Ep07 - Noag en die Baie Water
22m 41s - 8

Die Wonderboek Ep08 - Abraham en Isak
22m 38s - 9

Die Wonderboek Ep09 - Dawid en Goliat
21m 19s - 10

Die Wonderboek Ep10 - Koning Salomo
21m 19s - 11

Die Wonderboek Ep11 - Simson, die Sterkste Man
21m 19s - 12

Die Wonderboek Ep12 - Jesus Oorwin die Dood
21m 18s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.