Groot Katte: Wie's Baas?

Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 51min 10sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Lang naels, skerp tande, verskerpte sintuie en spiere fyn ingestel vir die jagtog, dit is wat hierdie top drie katte van Suid-Afrika se savanna onderskei van ander roofdiere. Elkeen met ‘n unieke ligaamsbou en oorlewingstegnieke wat dit moontlik maak...

Lang naels, skerp tande, verskerpte sintuie en spiere fyn ingestel vir die jagtog, dit is wat hierdie top drie katte van Suid-Afrika se savanna onderskei van ander roofdiere. Elkeen met ‘n unieke ligaamsbou en oorlewingstegnieke wat dit moontlik maak vir die groot katte om optimaal te funksioneer in die savanna.

Geen episodes beskikbaar nie.