Grootbek en Katvis
Vrygestel: 1976
Tydsduur: 05min
Ouderdomsbeperking: Geen
‘n Grootwithaai genaamd Grootbek jaag alles wat leef en beef die skrik op die lyf met sy “Het Jou!”. Grootbek en sy regterhand Katvis bevind hulself daagliks in moeilike situasies terwyl hul vir Hennie die heilbot probeer vastrek. Net sodra die twee ...
‘n Grootwithaai genaamd Grootbek jaag alles wat leef en beef die skrik op die lyf met sy “Het Jou!”. Grootbek en sy regterhand Katvis bevind hulself daagliks in moeilike situasies terwyl hul vir Hennie die heilbot probeer vastrek. Net sodra die twee dink dat hul uit ‘n penarie ontsnap het is Vreeslose Freddie, die haaijagter, op hul spoor.
Episode Title
- 1

Grootbek en Katvis Ep01 - 'n Seester Aan die Firmament
5m 55s - 2

Grootbek en Katvis Ep02 - Aloha, Haai
5m 53s - 3

Grootbek en Katvis Ep03 - Blikkiesvis
5m 54s - 4

Grootbek en Katvis Ep04- Bobaas van die See
5m 53s - 5

Grootbek en Katvis Ep05 - Die Ontsnapping
5m 53s - 6

Grootbek en Katvis Ep06 - Die Towergesie
5m 46s - 7

Grootbek en Katvis Ep07 - Haai en die Boontjierank
5m 54s - 8

Grootbek en Katvis Ep08 - Haai en die Padvark
5m 53s - 9

Grootbek en Katvis Ep09 - Haai Op Gladde Ys
5m 53s - 10

Grootbek en Katvis Ep10 - Hiert, Jou Klein Rooivissie!
5m 53s - 11

Grootbek en Katvis Ep11 - Hondmak
5m 53s - 12

Grootbek en Katvis Ep12 - Inkopietog
5m 43s - 13

Grootbek en Katvis Ep13 - Maer Soos 'n Kat
5m 53s - 14

Grootbek en Katvis Ep14 - Mamma
5m 53s - 15

Grootbek en Katvis Ep15 - Swaardvis en Snoeker
5m 45s - 16

Grootbek en Katvis Ep16 - Teatrale Haai
5m 54s - 17

Grootbek en Katvis Ep17 - Tot Elke Prys
5m 53s - 18

Grootbek en Katvis Ep18 - Totsiens, Hennie Heilbot
5m 53s - 19

Grootbek en Katvis Ep19 - Transistor Haai
5m 53s - 20

Grootbek en Katvis Ep20 - Vakansie in Venesië
5m 52s - 21

Grootbek en Katvis Ep21 - Van Dag Tot Vandag
5m 53s - 22

Grootbek en Katvis Ep22 - Vis Teen Vis
5m 53s - 23

Grootbek en Katvis Ep23 - Vlieënde Piering
5m 49s - 24

Grootbek en Katvis Ep24 - Magnuiness Rekordboek
5m 38s - 25

Grootbek en Katvis Ep25 - Wilde Weste Woer-Woer
5m 53s - 26

Grootbek en Katvis Ep26 - Vlieënde Haai
5m 53s - 27

Grootbek en Katvis Ep27 - Vreeslose Freddie
5m 53s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.