Heidi
Vrygestel: 1980
Tydsduur: 25min
Ouderdomsbeperking: Geen
Geniet die avonture van Heidi, ‘n weeskind wat by haar oupa in die skilderagtige Switserse Alpe woon, waar sy in die blomvelde saam met haar skaapwagter vriend Peter en sy spelerige bokke baljaar. Heidi se sonnige geaardheid verander haar nors oupa i...
Geniet die avonture van Heidi, ‘n weeskind wat by haar oupa in die skilderagtige Switserse Alpe woon, waar sy in die blomvelde saam met haar skaapwagter vriend Peter en sy spelerige bokke baljaar. Heidi se sonnige geaardheid verander haar nors oupa in ‘n vriendelike ou man.
Episode Title
- 1

Heidi R1 Ep01 - Na die Berge
23m 51s - 2

Heidi R1 Ep02 - By Oupa
23m 51s - 3

Heidi R1 Ep03 - Bokke Oppas
24m - 4

Heidi R1 Ep04 - Nog 'n Familielid
24m - 5

Heidi R1 Ep05 - Die Brief
23m 56s - 6

Heidi R1 Ep06 - Die Einde van die Somer
23m 57s - 7

Heidi R1 Ep07 - Die Kaas Verbrand
23m 31s - 8

Heidi R1 Ep08 - Die Voëltjie Vlieg Weg
23m 58s - 9

Heidi R1 Ep09 - 'n Silwer Wêreld
23m 57s - 10

Heidi R1 Ep10 - By Ouma
23m 53s
- 1

Heidi R2 Ep01 - Die Sneeustorm
23m 54s - 2

Heidi R2 Ep02 - Lente In die Lug
23m 56s - 3

Heidi R2 Ep03 - Donderweer
23m 56s - 4

Heidi R2 Ep04 - Slegte Nuus
23m 58s - 5

Heidi R2 Ep05 - Heerlike Melk
23m 50s - 6

Heidi R2 Ep06 - Op die Dorp
23m 52s - 7

Heidi R2 Ep07 - Twee Besoekers
23m 55s - 8

Heidi R2 Ep08 - Heidi Gaan Weg
23m 50s - 9

Heidi R2 Ep09 - Juffrou Rottenmeier
23m 43s - 10

Heidi R2 Ep10 - 'n Nuwe Lewe
23m 55s
- 1

Heidi R3 Ep01 - Ek Wens Ek Kon Vlieg
23m 55s - 2

Heidi R3 Ep02 - Die Kerktoring
24m 5s - 3

Heidi R3 Ep03 - Opskudding In die Herehuis
24m 2s - 4

Heidi R3 Ep04 - 'n Vreeslike Verlange
23m 53s - 5

Heidi R3 Ep05 - Die Broodjies
23m 55s - 6

Heidi R3 Ep06 - Meneer Sesemann Kom Terug
23m 55s - 7

Heidi R3 Ep07 - 'n Tweede Ouma
23m 50s - 8

Heidi R3 Ep08 - Piekniek In die Woud
23m 55s - 9

Heidi R3 Ep09 - Twee Harte
23m 56s - 10

Heidi R3 Ep10 - Ek Wens Ek Kon die Son Vang
23m 55s
- 1

Heidi R4 Ep01 - Totsiens, Ouma
23m 54s - 2

Heidi R4 Ep02 - 'n Stormagtige Nag
23m 56s - 3

Heidi R4 Ep03 - Spook
23m 57s - 4

Heidi R4 Ep04 - Terug Na die Berge
23m 53s - 5

Heidi R4 Ep05 - 'n Sterrenag In die Alpe
22m 20s - 6

Heidi R4 Ep06 - In die Weiveld
23m 52s - 7

Heidi R4 Ep07 - Die Bokkie
23m 57s - 8

Heidi R4 Ep08 - Die Nuwe Huis
23m 55s - 9

Heidi R4 Ep09 - 'n Sleereisies
23m 56s - 10

Heidi R4 Ep10 - Ek Wil Na die Berge Gaan
23m 55s
- 1

Heidi R5 Ep01 - Die Dokter Kom Kyk
24m - 2

Heidi R5 Ep02 - Hoe Lekker Om Jou Weer Te Sien
23m 42s - 3

Heidi R5 Ep03 - Klara Se Wens
23m 52s - 4

Heidi R5 Ep04 - 'n Geheime Plan
23m 53s - 5

Heidi R5 Ep05 - Klara In Die Berge
23m 54s - 6

Heidi R5 Ep06 - Juffrou Rottenmeier In 'n Mansbroek
23m 50s - 7

Heidi R5 Ep07 - Klara Se Ouma Kom Kuier
23m 59s - 8

Heidi R5 Ep08 - 'n Nuwe Hoop
23m 58s - 9

Heidi R5 Ep09 - 'n Belofte
23m 57s - 10

Heidi R5 Ep10 - Klara Oefen Hard
23m 53s - 11

Heidi R5 Ep11 - Kyk! Klara Loop!
23m 53s - 12

Heidi R5 Ep12 - Sien Jou Weer
25m 22s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.