In Ink Luister Stories - By die Karavaanpark
Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 23min 58sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Frik se skoonma sterf skielik en sy vrou, Tillie, sit en rou met ‘n bottel soetwyn en ‘n pak slaptjips. Om te help dat sy van die hartseer vergeet besluit hy om Tillie en hul hulle troppe kinders te bederf met ‘n Kersvakansie by ‘n karavaanpark. Hy h...
Frik se skoonma sterf skielik en sy vrou, Tillie, sit en rou met ‘n bottel soetwyn en ‘n pak slaptjips. Om te help dat sy van die hartseer vergeet besluit hy om Tillie en hul hulle troppe kinders te bederf met ‘n Kersvakansie by ‘n karavaanpark. Hy het mos nou die karavaan saam met die kar gekry wat hy pas gekoop het en om die transaksie ‘n bietjie meer aanloklik te maak het die verkoopsman ‘n gelapte tent geskenk gegee.
By die karavaanpark neem dinge ‘n drastiese wending toe die kompetisie vir die mooiste versierde Kersboom ontaard in ‘n vuurwerkvertoning.
Episode Title
- 1

In Ink Luister Stories - By die Karavaanpark
23m 58s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.