In Ink Luister Stories - Die Knaap van Uririto
Vrygestel: Onbekned
Tydsduur: 14min 37sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Sarie, ‘n 34-jarige oujongnooi gesels nog een oomblik met Alet oor die foon, die volgende oomblik hoor sy ‘n hengse lawaai in die binnehof. Sarie skrik haar boeglam en dink dit is ‘n inbreker, maar dit is allermins ‘n inbreker, dit is Katram van Urir...
Sarie, ‘n 34-jarige oujongnooi gesels nog een oomblik met Alet oor die foon, die volgende oomblik hoor sy ‘n hengse lawaai in die binnehof. Sarie skrik haar boeglam en dink dit is ‘n inbreker, maar dit is allermins ‘n inbreker, dit is Katram van Uririto!
Luister saam wie Katram is en hoe hy in Sarie se binnehof beland het.
Episode Title
- 1

In Ink Luister Stories - Die Knaap van Uririto
14m 37s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.