In Ink Luister Stories - Die Spook van Kareltjie du Preez
Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 21min 24sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Stories doen die ronde dat Kareltjie du Preez steeds in die toring van die kasteel spook. Die mense sê jy kan hom saans in die toring sien, hy tuur net by die venster uit.
Daar was oor die jare baie stories. Stories van ‘n jong seun wat wreedaardig i...
Stories doen die ronde dat Kareltjie du Preez steeds in die toring van die kasteel spook. Die mense sê jy kan hom saans in die toring sien, hy tuur net by die venster uit.
Daar was oor die jare baie stories. Stories van ‘n jong seun wat wreedaardig in die toring vermoor is. Stories dat hy in die toring opgesluit was en van die honger en dors gesterf het. Stories dat hy kranksinnig was en homself daar opgehang het.
Kom luister saam wat die waarheid is omtrent daardie koue winternag in 1924 toe Kareltjie die spook geword het waarvoor hy so bang was.
Episode Title
- 1

In Ink Luister Stories - Die Spook van Kareltjie du Preez
21m 24s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.