In Ink Luister Stories - Dot se Diner

Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 54min 24sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Barend en Nadia is verlig toe die diner en vulstasie in die middel van die Karoo 23:00 in die nag nog oop is. Die laaste ding waarvoor hulle kans gesien het is om in die middel van êrens en nêrens gestrand te wees sonder brandstof. Dot, die eienaar v...

Barend en Nadia is verlig toe die diner en vulstasie in die middel van die Karoo 23:00 in die nag nog oop is. Die laaste ding waarvoor hulle kans gesien het is om in die middel van êrens en nêrens gestrand te wees sonder brandstof.
Dot, die eienaar van die diner en vulstasie, en haar dogter Christél bedien hulle hartlik, maar kort voor lank raak Barend en Nadia agterdogtig. Waarom dring Dot daarop aan dat hulle langer by die diner moet vertoef?
Kom luister saam om uit te vind wat 30 jaar vantevore by die diner gebeur het.

  • 1
    In Ink Luister Stories - Dot se Diner

    In Ink Luister Stories - Dot se Diner

    54m 24s