In Ink Luister Stories - Getel, Geweeg, Verdeel!!

Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 1uur 02min 38sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Vier studentevriende, Liam, André, Trevor en Bakkies is baie opgewonde oor die uitnodiging om tydens die grendeltyd in ‘n luukse vakansiehuis in die Drakensberg te gaan woon. Ná die eerste aand verskyn die boodskap Mene, Mene, Tekel, Upharsin in bloe...

Vier studentevriende, Liam, André, Trevor en Bakkies is baie opgewonde oor die uitnodiging om tydens die grendeltyd in ‘n luukse vakansiehuis in die Drakensberg te gaan woon.
Ná die eerste aand verskyn die boodskap
Mene, Mene, Tekel, Upharsin in bloed teen die eetkamermuur. Die spanning loop hoog en die vriende raak agterdogtig oor mekaar. Wanneer een van die vriende se bebloede liggaam gevind word slaan paniek toe en die situasie raak al hoe vreemder en meer onverklaarbaar.
Wie is Glen en Bennie en waarom is die vriende vasgevang in Die Paradys?
*Hierdie boeiende radiodrama is geskryf deur Eugene Pienaar en was aangewys as ‘n finalis in die 2024 RSG/ATKV radiodrama kompetisie.

  • 1
    In Ink Luister Stories - Getel, Geweeg en Verdeel!!

    In Ink Luister Stories - Getel, Geweeg en Verdeel!!

    1h 2m