In Ink Luister Stories - Moordvlug 728

Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 17min 36sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Wanneer Charmaine van As, ‘n passasier op Vlug 728 van Johannesburg na Kaapstad, vermoor word is daar geen tekort aan verdagtes nie. Karel, Charmaine se man, het haar genadeloos afgetakel en aangerand. Sarie, ‘n kennis wat saam met haar op skool was ...

Wanneer Charmaine van As, ‘n passasier op Vlug 728 van Johannesburg na Kaapstad, vermoor word is daar geen tekort aan verdagtes nie.
Karel, Charmaine se man, het haar genadeloos afgetakel en aangerand. Sarie, ‘n kennis wat saam met haar op skool was en toevallig ook ‘n lugwaardin op Vlug 728 is, hou al die jare ‘n wrok teen Charmaine. Melanie is Charmaine se boesemvriendin … of is sy? Kaptein Roelf du Toit wat in beheer is van Vlug 728 se lewe is ook verweef met dié van Charmaine.
Wie het Charmaine vermoor en wat is die motief?

  • 1
    In Ink Luister Stories - Moordvlug 728

    In Ink Luister Stories - Moordvlug 728

    17m 36s