In Ink Luister Stories - 'n Merrie met die Naam Bedford
Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 14min 25sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Oom Ronnie het arm en swaar grootgeword, maar deur harde werk en eerlike beginsels het hy vir homself ‘n goeie naam verwerf. Hy het sy rykdom bekom deurdat hy uitsonderlike volbloedperde geteel het.
Vir sy tweelingseuns wou oom Ronnie nét die beste h...
Oom Ronnie het arm en swaar grootgeword, maar deur harde werk en eerlike beginsels het hy vir homself ‘n goeie naam verwerf. Hy het sy rykdom bekom deurdat hy uitsonderlike volbloedperde geteel het.
Vir sy tweelingseuns wou oom Ronnie nét die beste hê. Die bedorwe brokkies se onbesonne doen en late het hom egter ‘n pynlike alleenheid in ‘n lewenslandskap van verlatenheid besorg.
Oom Ronnie het op die harde manier geleer dat saam met sukses kom moles.
Episode Title
- 1

In Ink Luister Stories - 'n Merrie met die Naam Bedford
14m 25s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.