In Ink Luister Stories - Onthou
Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 15min 47sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Hannes vlug, maar hy weet nie van wie en waarom hy vlug nie, maar hy weet hierdie mense wil hom leed aandoen. Hy weet nie waar hy is nie en boonop het hy nie sy beursie met bankkaarte en ook geen identifikasie by hom nie.
Wanneer ‘n konstabel hom vin...
Hannes vlug, maar hy weet nie van wie en waarom hy vlug nie, maar hy weet hierdie mense wil hom leed aandoen. Hy weet nie waar hy is nie en boonop het hy nie sy beursie met bankkaarte en ook geen identifikasie by hom nie.
Wanneer ‘n konstabel hom vind daar waar hy in die parkie skuil neem die konstabel hom na die polisiekantoor.
Teen die muur aan die linkerkant van die polisiekantoor is ‘n spieël waarin hy homself kan sien. Hy skrik, hy herken homself nie in die spieël nie – die man in die spieël is ‘n gryskopman met wydgesperde oë.
Wat het gebeur en waarom kan Hannes nie onthou nie …
Episode Title
- 1

In Ink Luister Stories - Onthou
15m 47s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.