In Ink Luister Stories - Rut se Wegraping

Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 32min 36sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Rut, ‘n weduwee, versamel ‘n klein groepie mense in ‘n ou saaltjie in ‘n dorpie in die Vrystaat omdat sy oortuig is daarvan dat die Wegraping presies om middernag gaan plaasvind. Haar buurman Ben, haar dogter Naomi, die jong pastoor Julian, die beïnv...

Rut, ‘n weduwee, versamel ‘n klein groepie mense in ‘n ou saaltjie in ‘n dorpie in die Vrystaat omdat sy oortuig is daarvan dat die Wegraping presies om middernag gaan plaasvind.
Haar buurman Ben, haar dogter Naomi, die jong pastoor Julian, die beïnvloedbare Patrys en ‘n ateïstiese polisiesersant word saam vasgevang in ‘n stormagtige nag waar spanning, geloof, vrees, skuld en vergifnis verweef is.

  • 1
    In Ink Luister Stories - Rut se Wegraping

    In Ink Luister Stories - Rut se Wegraping

    49m 11s