Koraalrif Avonture
Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 50min
Ouderdomsbeperking: Geen
Die kleurvolle koraalriwwe en die misterieuse dierelewe wat hierdie komplekse bioom bewoon word ten volle tentoongestel in hierdie in-diepte dokumentêr oor een van die wêreld se delikaatste ekosisteme wat in ‘n oogwink heeltemal verwoes kan word deur...
Die kleurvolle koraalriwwe en die misterieuse dierelewe wat hierdie komplekse bioom bewoon word ten volle tentoongestel in hierdie in-diepte dokumentêr oor een van die wêreld se delikaatste ekosisteme wat in ‘n oogwink heeltemal verwoes kan word deur ‘n graad of twee se temperatuurverskil.
Episode Title
- 1

Koraalrif Avonture Ep01 - Grasie In die Water
25m 3s - 2

Koraalrif Avonture Ep02 - Sagmoedige Reuse
24m 50s - 3

Koraalrif Avonture Ep03 - Knopstert Skeurtandhaai
25m 7s - 4

Koraalrif Avonture Ep04 - Seeridders Bottelneusdolfyne
24m 57s - 5

Koraalrif Avonture Ep05 - Superjagters Groot Wit Haaie
25m 8s - 6

Koraalrif Avonture Ep06 - Silwertiphaaie
25m 10s - 7

Koraalrif Avonture Ep07 - Donker Water
25m 53s - 8

Koraalrif Avonture Ep08 - Bedreiging vir die See
25m - 9

Koraalrif Avonture Ep09 - Seeskilpaaie van die Indiese Oseaan
25m - 10

Koraalrif Avonture Ep10 - Wrakke van die Rooi See
25m 12s - 11

Koraalrif Avonture Ep11 - Reuse Slapende Haaie
25m 3s - 12

Koraalrif Avonture Ep12 - Eskaders van die Diepsee
25m 5s - 13

Koraalrif Avonture Ep13 - Diamantduikers
24m 50s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.