Monsters van die Namib
Vrygestel: 2002
Tydsduur: 50min 10sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Die Namakwa Verkleurmannetjie is ‘n dapper drakie wat haar plek verdedig teen al wat ‘n vyand is in ‘n dorre woestyn wat krioel met dodelike slange en kannibalisme. Die klein verkleurmannetjie oorkom baie hindernisse om haar eiers suksesvol te sien u...
Die Namakwa Verkleurmannetjie is ‘n dapper drakie wat haar plek verdedig teen al wat ‘n vyand is in ‘n dorre woestyn wat krioel met dodelike slange en kannibalisme. Die klein verkleurmannetjie oorkom baie hindernisse om haar eiers suksesvol te sien uitbroei. Die klein baba verkleurmannetjies is nie eers 5cm lank nie, maar met hul brawe moeder aan hul sy is hulle verseker van ‘n veilige begin in die veiligheid van haar gebied waar min ander diere dit sal waag om te gaan.
Episode Title
- 1

Monsters van die Namib
50m 10s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.