Paradys Onder Aanslag
Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 28min 08sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Die Aliwal sandbank aan die kus van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika is ‘n eksotiese mariene ekosisteem wat spog met ‘n groot verskeidenheid bedreigde visspesies. Die Aliwal sandbank is ook een van die wêreld se top duik plekke omdat hierdie mariene ekos...
Die Aliwal sandbank aan die kus van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika is ‘n eksotiese mariene ekosisteem wat spog met ‘n groot verskeidenheid bedreigde visspesies. Die Aliwal sandbank is ook een van die wêreld se top duik plekke omdat hierdie mariene ekosisteem ‘n skouspelagtige koraal en ‘n interessante mariene lewe huisves. Menslike aktiwiteite in en om die Aliwal sandbank bedreig en beïnvloed wel die natuurlewe in hierdie prag bioom juis omdat die mariene gemeenskap hier so divers is. Gelukkig het al die menslike aktiwiteite hierdie ekosisteem nie in alle opsigte versteur nie, in teendeel bied dit veilige beskutting vir die kleiner seediere.
Episode Title
- 1

Paradys Onder Aanslag
28m 8s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.