Reis van 'n Reus
Vrygestel: 1999
Tydsduur: 52min 09sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Oseane beslaan sewe tiendes van ons planeet en hou geheime en raaisels in waarvan ons nog baie min weet, soos onder andere die walvishaai. Die walvishaai wat tot 18 meter lank kan word en tot 30 metrieke ton kan weeg is die grootste vis, sowel as die...
Oseane beslaan sewe tiendes van ons planeet en hou geheime en raaisels in waarvan ons nog baie min weet, soos onder andere die walvishaai. Die walvishaai wat tot 18 meter lank kan word en tot 30 metrieke ton kan weeg is die grootste vis, sowel as die grootste seedier wat skynbaar langer as ‘n eeu kan leef.
Reis Van ‘n Reus volg ‘n walvishaai wyfie se reis van 6000 kilometer deur oseane en leer só meer van hierdie enigmatiese spesie en in die proses word die verstommende rykdom van die Indiese Oseaan ontdek en openbaar.
Episode Title
- 1

Reis van 'n Reus
52m 9s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.