Riviere van die Grotes
Vrygestel: 2004
Tydsduur: 51min 06sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Afrika is deurtrek met magtige en indrukwekkende valleie en waterweë waarvan die sytakke oor die kontinent strek, soos are in ‘n dier se liggaam, waarsonder lewe net nie moontlik is nie. Grandiose en angswekkende reuse vul die Afrika riviere en hierd...
Afrika is deurtrek met magtige en indrukwekkende valleie en waterweë waarvan die sytakke oor die kontinent strek, soos are in ‘n dier se liggaam, waarsonder lewe net nie moontlik is nie. Grandiose en angswekkende reuse vul die Afrika riviere en hierdie groot skadu’s dwing respek af waar ookal hulle ‘n tuiste vind. Reusagtige olifante, seekoeie en krokodille verduur hierdie ongenaakbare habitatte tydens die droë seisoene met die wete dat daar in die nat seisoen weer welige weidings sal wees.
Episode Title
- 1

Riviere van die Grotes
51m 6s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.