Riviere Wat Gee en Neem
Vrygestel: 2004
Tydsduur: 51min 06sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Uiters temperamenteel en onvoorspelbaar bring die magitge riviere van Afrika lewe, maar is ook verantwoordelik vir van die grootste uitdagings wat die natuurlewe moet aandurf. Uitdagende seisoens veranderinge dikteer die verloop van lewe en dood lang...
Uiters temperamenteel en onvoorspelbaar bring die magitge riviere van Afrika lewe, maar is ook verantwoordelik vir van die grootste uitdagings wat die natuurlewe moet aandurf. Uitdagende seisoens veranderinge dikteer die verloop van lewe en dood langs die riviere. Van die uiterste droogte van die Luangwa Vallei tot die reptiel besmette Mara, elke dier se veg tot oorlewing word bepaal deur sy krag en wil tot oorlewing vir groener weivelde.
Episode Title
- 1

Riviere Wat Gee en Neem
51m 6s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.