Riviergodin

Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 51min 17sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Dit is geen wonder dat die antieke Egiptenare krokodille geag het as gode nie, met sy geruislose horingagtige skub bedekte liggaam in die water staan ‘n krokodil se prooi nie veel kans tot oorlewing nie. Hierdie prehistoriese reptiel van die Ndumo Na...

Dit is geen wonder dat die antieke Egiptenare krokodille geag het as gode nie, met sy geruislose horingagtige skub bedekte liggaam in die water staan ‘n krokodil se prooi nie veel kans tot oorlewing nie. Hierdie prehistoriese reptiel van die Ndumo Natuur Reservaat aan die Suid-Afrikaanse Mosambiekse grens het ‘n uitdagende bestaan, van die oomblik wat ‘n krokodileier gelê word is dit ‘n veg tot oorlewing. Jong wyfie krokodille waag hul ewe om met die grootste mannetjie in die groep te paar, want geharder ouer en groter wyfies sit in afwagting vir ‘n paar geleentheid sodat hul jong kroos ‘n kans tot oorlewing het.

  • 1
    Riviergodin

    Riviergodin

    51m 18s