Seekoei Hel

Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 50min 02sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Die seekoeie in die Luangwa Vallei lewe vir 6 maande van die jaar in welige vloedvlaktes, ‘n tyd van voorspoed waar seekoeikalfies saamspeel en die koeie ‘n waaksame oog oor hul hou. Daar is egter ‘n dodelike onsigbare siekte wat sluimer op die bodem...

Die seekoeie in die Luangwa Vallei lewe vir 6 maande van die jaar in welige vloedvlaktes, ‘n tyd van voorspoed waar seekoeikalfies saamspeel en die koeie ‘n waaksame oog oor hul hou. Daar is egter ‘n dodelike onsigbare siekte wat sluimer op die bodem van die rivier onder die seekoeie se reusagtige liggame, wat wag vir die perfekte omgewingstoestand voordat dit versprei. Die rivier is nie meer ‘n toevlugsoord nie, maar ‘n lokval vir die dood. Ongeveer 4000 seekoeie is dood aan die onsigbare siekte wat hul habitat besmet, maar met die hongersnood en droogte wat dreig is daar nie veel wat die seekoeie kan doen om die siekte te ontvlug nie.

  • 1
    Seekoei Hel

    Seekoei Hel

    50m 2s