Skimme van die Groot Soutpanne
Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 50min 05sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Die Makgadikgadipanne beslaan 12 000 vierkante kilometer van Afrika se oppervlak, en is die grootste soutpanne ter wêreld. Die panne is bedek met gekristalliseerde sout wat tot 40 meter diep lê vir helfte van die jaar. Navorser Glenn Maude bestudeer ...
Die Makgadikgadipanne beslaan 12 000 vierkante kilometer van Afrika se oppervlak, en is die grootste soutpanne ter wêreld. Die panne is bedek met gekristalliseerde sout wat tot 40 meter diep lê vir helfte van die jaar. Navorser Glenn Maude bestudeer die ongewone lewens van die bruin hiënas in die Makgadikgadi panne. Die bruin hiëna se skugter naglewende bestaan in hierdie geharde ekosisteem beteken dat daar geen navorsing is oor die hiënas in hierdie gebied nie, maar te danke aan Glenn se deursettingsvermoë en vasbeslotenheid is daar meer insig in die bruin hiëna se wel en wee.
Episode Title
- 1

Skimme van die Groot Soutpanne
50m 5s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.