Solank Daar Haaie Is
Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 50min 10sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Rob en Mark se buitengewone passie vir haaie neem ons saam op hul avonture onder die water. Hul vriende dink hulle is effens mal, maar hul vennootskap het al die mooiste onderwater beelde van haaie en ander seelewe opgelewer wat al ooit gesien is.
Di...

Die borrels van ‘n duiker se asemhalingsapparaat verskrik haaie maar, omdat Mark en Rob bekwame vryduikers is wat hul asem etlike minute onder water kan ophou kan hulle naby aan die haaie kom sonder om die haaie te verskrik.
Rob en Mark is altyd gereed om te gaan duik, Solank Daar Haaie Is!
Episode Title
- 1

Solank Daar Haaie Is
50m 10s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.