Vyfster
Pappa regeer, en met Priester as sy regterhand wat poog om almal in toom te hou, is daar min wat die moed het om hierdie bende teë te gaan. Die hunkering om te ontsnap lei daagliks tot menige intriges. Ruilhandel is aan die orde van die dag en lojaliteit is ‘n luukse. Die gebrek aan lojaliteit laat menige van die prisoniers sowel as bewaarders in ongemaklike situasies beland. Met Skollie en al sy plannetjies is daar nooit ‘n vervelige oomblik in dié tronk nie.
Volg die lewens van die uiteenlopende karakters wat hul vonnisse uitdien, sowel as die tronkbewaarders wat oor hul waak, in Pretoria Sentraal Gevangenis.
Hierdie reeks gedramatiseerde dokumentêre is gebaseer op ware gebeure die afgelope 75 jaar in verskeie Suid-Afrikaanse gevangenisse.
Episode Title
- 1

Vyfster R1 Ep01
43m 26s - 2

Vyfster R1 Ep02
42m 49s - 3

Vyfster R1 Ep03
44m 43s - 4

Vyfster R1 Ep04
45m 28s - 5

Vyfster R1 Ep05
44m 35s - 6

Vyfster R1 Ep06
46m 4s - 7

Vyfster R1 Ep07
40m 42s - 8

Vyfster R1 Ep08
53m 57s
- 1

Vyfster R2 Ep01
46m 37s - 2

Vyfster R2 Ep02
46m 43s - 3

Vyfster R2 Ep03
46m 23s - 4

Vyfster R2 Ep04
46m 16s - 5

Vyfster R2 Ep05
45m 56s - 6

Vyfster R2 Ep06
46m 33s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.